Leerlingdokters wag steeds op finale uitslae
Benewens registrasie by die Raad vir Gesondheidsberoepe in Namibië moet leerlingdokters ook op die salarisrol van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste geplaas word.
Henriette Lamprecht Finalejaar- mediese studente verbonde aan die Universiteit van Namibië (Unam) se mediese skool kan nie as leerlingdokters registreer nie, omdat hulle tot op
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie