Leerling gee rigting aan sy drome

’n Jong boer op Keetmanshoop is reeds hard aan die werk om sy boerdery op te bou.
Mariselle Stofberg
Elizabeth Joseph op Keetmanshoop Jurgens Coetzee is ’n graad 10-leerling aan Keetmanshoop Privaatskool (KPS) wat reeds op die jong ouderdom van 16 sy passie vir boerdery uitleef
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer