Leë Kunenerivier kortwiek Ruacana

NamPower se hidrokrag­stasie wek minder as die helfte van sy volle kapasiteit op om elektrisiteit aan die nasionale netwerk van die land te voorsien.
Augetto Graig
Augetto GraigDie Ruacana-hidrokragstasie op die Kunenerivier in die verre noorde van Namibië, wat gewoonlik teen volle kapasiteit elektrisiteit aan die nasionale netwerk van die l
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer