Lanzerac lig sluier oor sy eienaar

Talle mense op Stellenbosch het die indruk gehad dit behoort aan die maatskappy Steinhoff en sommige het selfs gedink dit behoort aan Markus Jooste.
Nellie Brand-Jonker - Ná vier maande het die wynlandgoed Lanzerac uiteindelik die sluier gelig oor wie nou eintlik sy eienaar is. Die landgoed het nou bevestig sy eienaar is Pavil
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer