Landbouministerie kelder TradePort se skaapplanne
'n Uitvoerder se plan om Namibiese hawens te gebruik om kleinvee uit Suid-Afrika lewend uit te voer, kan weens bek-en-klouseer in die buurland nie geskied nie.
Ronelle RademeyerTradePort Namibia mag nie skape en bokke op die hoef uit Suid-Afrika invoer, en dan via die hawens by Lüderitz of Walvisbaai na lande in die Midde-Ooste en ander
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie