Landbou waarsku teen AR se plan met Rooilyn

Die LPO meen as die veeartsenykordonheining verwyder word, verloor die land sowat N$6 miljard aan inkomste.
Tanja Bause
Mnr. Thinus Pretorius, die voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO) sê hy is teleurgesteld dat 'n leier soos die burgemeester van Windhoek, dr. Job Amupanda, so
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer