‘Landbou moet minder op reën staatmaak’
‘n Kenner meen die skrif is aan die muur vir “ortodokse” maniere van boer in Namibië terwyl reën al skaarser raak.
Elvira Hattingh - Namibiese landbouprodusente moet wegbeweeg van vee en gewasse sodat hulle minder afhanklik van reën is.Nuwe sektore en waardekettings, soos die biomassasektor wa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie