Land Rover toer weer in Namibië

'n Gewilde ekspedisie wat ook wye, internasionale publisiteit vir die land bied, word in November aangebied .
Tanja Bause
Tanja Bause - Die Land Rover Experience Tour skop op 1 November by die Popa-valle in Namibië af. Tussen 16 en 20 Land Rovers sal vir twee weke die Kavango-Zambezi-oorgrensbewaring
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer