Lag, of huil?
MARTIN DENTLINGER SKRYF:
Ek wil graag hulde bring aan my groot mense wat met soveel swier “in ons taal vir ons mense” ‘n saak kan uitdruk sodat jy onseker is of jy moet lag of huil.
Een van daardie geliefde ooms van my s?: “Die regering en sy politieke garde se bene is te kort om self te loop. Nou moet ons hulle voer en rond abba. So word hulle al groter en vetter dat ons hulle nie meer kan rond dra nie. Ons kinders moet nou die taak opneem.
"Dan lieg hulle nog so, maar daardie leuens van hulle vat nooit bul nie."

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie