Die C26 oor die Spreetshoogtepas was Maandag ná ’n goeie reënbui plek-plek onder water. Van die pas tot in Windhoek was dit nat, met plasse water langs en op die pad. Foto Tanja Bause
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 12:00 - As jy n opbetaalde intekenaar is, bevestig asseblief jou aanmeldbesonderhede of voer die unieke leserstoegangskode in wat op die voorblad van jou voorkeurkoerant Republikein, Namibian Sun of Allgemeine Zeitung gedruk is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie