Laaste sien van blink Itula-kantien?
Talle Namibiërs is dit eens: Op die vooraand van die land en die Grondwet se 30ste verjaardag het die politieke toneel nog nooit soveel opwinding beleef nie. En nog is dit het einde niet, word geglo.
Denver Kisting – Hoofregter Peter Shivute het Woensdagoggend skaars die laaste sprak van die volbank hooggeregshofregters se 48 bladsy lange uitspraak gesprook toe ’n 2019-meme
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie