LAASTE DAG!
Dis vandag die laaste dag om in te skryf vir Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Paartjies wat tussen April 2012 en Maart 2013 getroud is, kan tot 17:00 vandag nog inskryf. Vir meer inligting, besoek www.republikein.com.na, gaan na die kompetisieskakel en kliek op die Bruidspaar van die Jaar-skakel. Inskrywingsvorms kan ook hier afgelaai word. Paartjies wat reeds ingeskryf het, se foto's kan onder die "Bruidspare"-skakel gesien word. Shaun en Dirette Esterhuizen is nog een van die paartjies wat vir die kompetisie ingeskryf het. FOTO VERSKAF


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie