Laagste vlak in jare vir Zambezi, Kavango

Die magtige riviere aan Namibië se noordelike grense was nie eers so leeg tydens die 2016-’17-droogte nie.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die Zambezi- en Kavangorivier het hul laagste vlakke in sowat vier jaar bereik, terwyl damme in Namibië ook bykans 10% leër is as dié tyd verlede jaar. Bogenoe
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer