Kwiltfees ’n eerste vir Namibië

Daar is baie tradisionele kwilters in die land, maar saam kan kwilters die stokperdjie ’n moderne kinkel gee.
Tanja Bause
Tanja Bause - In Oktober vanjaar sal Namibië se eerste kwiltfees in Windhoek plaasvind. Me. Yvette Venter en drie mede-organiseerders, mee. Elize Visser, Annalie van der Merwe en
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer