Kwartmiljard vir Ejuva-sonkrag

Die aanlegte sal help om Namibië se energiebronne af te wissel.
Jo-Mare Duddy Booysen
Ejuva Een en Ejuva Twee, twee sonkragaanlegte naby Gobabis wat gister amptelik in gebruik geneem is, gaan jaarliks 25,8 gigawatt-ure (GWh) aan Namibië se nasionale kragnetwerk ver
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer