Kwarantyn se kos(te)(likheid)
Iemand wat in kwarantyn in Windhoek verkeer, het hierdie foto's gestuur van maaltye wat hulle ontvang. Oor die ontbyt is gekla dat dit yskoud is. Wat ervaar mense in kwarantyn elders en wat dink ons lesers? (Republikein maak uit beginsel nie die name van kwarantynfasiliteite bekend nie.)


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie