Kusvrou maande later steeds soek
Die polisie krap steeds kop oor wat van 'n 21-jarige vrou van Walvisbaai geword het wat in April vanjaar spoorloos verdwyn het.
Denver Kisting Die polisie bied 'n beloning van N$50 000 aan vir enigiemand wat kan help met die opsporing van 'n jong ma, me. Shannon Darlikie Wasserfal (21).Sy het op 10 April va
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie