Kuns beeld coronastryd uit
Kuns beeld coronastryd uit

Kuns beeld coronastryd uit

Tanja Bause
'n Muurskildery is die afgelope naweek by die Nasionale Galery van Namibië (NAGN) in Robert Mugaberylaan ­aangebring. Die werk getiteld “Everybody Versus Corona” beeld Namibië se stryd teen die Covid-19-pandemie uit diverse ­perspektiewe uit. Die worstelinge van gesondheidsorgwerkers, Covid-19-pasiënte, skoliere, taxibestuurders en nooddienswerkers word in dié skildery vasgevang. Lees meer op bl. 3. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer