Kry finansiering vir jou John Deere
Standard Bank Namibia en John Deere Financial, 'n volfiliaal van Deere & Company, het 'n samewerkingsooreenkoms gesluit wat ’n mylpaal is in die voorsiening van gemaklike toegang tot finansiering vir boere. Dit is ons voorreg om John Deere Financial se finansieringsdienste as toegewese oplossing vir die finansieringsbehoeftes van landboukliënte bekend te stel.
Dié samewerking verskaf aan kliënte van Hoffman’s Farm Implements (Namibië se gemagtigde John Deere-handelaar) ’n unieke finansiële oplossing om John Deere-implemente vir hul boerderye te koop.
Voordele van finansiering deur John Deere Financial:
• Toegang tot kundiges wat John Deere-implemente verstaan en kennis dra van die bedryf waarin dit gebruik word. Dit is nou gekombineer met ’n finansiële oplossing wat die kliënt se spesifieke behoeftes pas.
• Toegang tot die wye verskeidenheid finansiële strukture en buigsame betalingsopsies, asook mededingende pryse.
• Toegang tot die uitstaande diens van 'n toegewese span professionele mense by Standard Bank Namibia en Hoffman's Farm Implements om dit 'n eenstop inkopie-ervaring te maak. Ons sal ook 'n besoek aan jou plaas bring om jou finansiële behoeftes met jou te bespreek.
• Onmiddellike toegang tot die benodigde bates.
• Beskikbaarstelling van bedryfskapitaal.
• Belastingvoordele.
• Bate-gerugsteunde finansiering (bykomende kollateraal nie noodwendig 'n vereiste).
Ons wil jou graag ontmoet om enige finansieringsbehoeftes ten opsigte van jou implemente en toerusting te bespreek. Vir verdere inligting, kan met enige van die onderstaande instansies in verbinding getree word.
Verteenwoordigers van albei sal ook teenwoordig wees by die Grootfontein Oesfees op 16 Augustus 2014.
Standard Bank Namibia Hoffman’s Farm Implements
Tel: +264 061 294 2451Tel: +264 067 302 738
E-Pos: [email protected] E-Pos: [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie