Kry die wors op die kole!
APS-krieket het Donderdag hul foto vir Shoprite Checkers se “Dis braaityd!”-kompetisie ingestuur. “Lekker wors!” het die manne bygeskryf. Kry saam met jou vriende 2018 se Namibiese kampioenboerewors op die kole en WhatsApp jou foto na 0811 7000 10 om in aanmerking te kom vir inkopiebewyse ter waarde van N$15 000. Inskrywings sluit op 25 Maart.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie