Krugers van Kaiserstraat BV is braaikampioene

Nege boereverenigings en 12 sosiale spanne het meegeding om beessnitte in Cattle Country te braai.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg op Gobabis - Die Kruger-familie van die Kaiserstraat Boerevereniging (BV), Nic, Elsada, Corné en Charmoni, het Saterdag op Gobabis met N$40 000 as die NLU Agri
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer