Kronkelroete gee agritoerisme ’n hupstoot

’n Splinternuwe kuierroete in die gebied suid van die Waterberg sit nuwe skop in Namibië se plaasvakansie-ervaring.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Plaasvakansies, of agritoerisme, in Namibië is tot onlangs nog grootliks met die jagbedryf vereenselwig en beskou as ’n sektor van toerisme wat op oorsese ja
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer