Kriptogeld skep talle tameletjies
Vrese dat kriptogeld vir geldwassery, die finansiering van terreur en belastingontduiking gebruik kan word, het meegebring dat regulasies vir die gebruik daarvan nou voorgestel word.
Wêreldwye regulering kom dalk nader vir bitcoin en sy kriptomededingers nadat finansiële beleidmakers van die G20 in die afgelope week gevra het vir voorstelle daaroor.Kriptogeld
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie