• Tuisblad
  • Sake
  • Kragpryse dra by tot ‘koste-knyptang’ vir landbou – Agri WK

Kragpryse dra by tot ‘koste-knyptang’ vir landbou – Agri WK

Luidens ’n verklaring behoort Eskom sy kostestruktuur in groter besonderhede aan die publiek beskikbaar te stel.
Agri Wes-Kaap het Woensdag gesê hy is nie oortuig daarvan dat Eskom se versoek om R27 miljard se ekstra inkomste van kragverbruikers te verhaal geregverdig is nie.Jannie Strydom,
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer