Kragonderbreking op Oshakati
Kragonderbreking op Oshakati

Kragonderbreking op Oshakati

Henriette Lamprecht
Inwoners van Oshakati sal Sondag (5 November) vanaf 06:30 tot 19:30 sonder elektrisiteit wees. Volgens ’n verklaring wat deur Nampower uitgereik is, hou dit verband met die kragreus se konstruksie van die 400kV-kraglyn tussen Ruacana en Omatando, met die bestaande kraglyn wat verskuif en die nuwe lyn wat bedraad moet word. Die hele dorp, ingesluit Embandu, Ontuli, Oniimwandi en Oshaandja sal deur die onderbreking geraak word.

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer