Kraakvars
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Netso van sy ma af.
Geskraapte pens en pootjies.
Vars en heilsaam.
Koningskos voorberei.
Steenbruin brood warm.
Brousel geel en soet.
Vinger aflek lekker.
Heilsaam in my gemoed.
Doopsous uit die driebeen.
Dankbaar Heer virri seën.
Slagtyd is afvaltyd.
Skuins na die jolyt.
Netso van sy ma af.
Geskraapte pens en pootjies.
Vars en heilsaam.
Koningskos voorberei.
Steenbruin brood warm.
Brousel geel en soet.
Vinger aflek lekker.
Heilsaam in my gemoed.
Doopsous uit die driebeen.
Dankbaar Heer virri seën.
Slagtyd is afvaltyd.
Skuins na die jolyt.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie