Kotzé tree uit voor Wêreldbeker

Hy is die enigste kolwer ter wêreld wat sy land se eerste honderdtal in internasionale T20- én eendagkrieket geslaan het.
Andrew Poolman
Andrew Poolman – JP Kotzé se afwesigheid in die Namibiese Eagles vir die huidige Castle Lite tuisreeks teen die Ontluikende Zimbabwe is daaraan toe te skryf dat hy die nasionale
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer