Kosvoorraad: Só lyk groente- en vrugtehandel tans

Invoere sal wel in Mei moet help met die vraag na onder meer uie en aartappels.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh Namibië het tans genoeg voorraad van wortels, beet, tamatie, botterskorsies en Engelse komkommer en die Namibiese Akkerbouraad (NAB) het die grense vir invoere hie
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer