Koëspan brul hard vir 35ste jaar

Net 30 van die deelnemers kon die naweek suksesvol die 198 kilometer voltooi.
Tielman van Lill
Tielman van Lill - Die jaarlikse Koëspan-veldren is die afgelope naweek in die suide van Namibië tussen die Kalahari-duine met 'n reuse-sukses onder die vaandel van die Namibiese
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer