Koshuisopsigter skuldig aan 32 klagte van verkragting
Die opsigter van ’n koshuis op Otjiwarongo het vir sowat drie jaar lank tien seuns, waarvan nege minderjarig was, verkrag en seksueel misbruik.
Kristien Kruger – ’n Koshuisopsigter (50) wat tien skoolseuns verkrag het, is gister in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind op 32 aanklagte van verkragting.Mervin Nguyapeua
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie