Kos vir Kunene
Kos vir Kunene

Kos vir Kunene

Tanja Bause
Een van die gelukkige ontvangers van 400 kospakkies wat deur Wilderness Safaris aan kwesbare gesinne in die Kunenestreek uitgedeel is. Die gemeenskappe is erg deur die voortdurende droogte en die Covid-19-inperkingsmaatreëls geraak. Lees die volledige berig op bl. 3. Foto Wilderness Safaris

Kommentaar

Republikein 2025-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer