Kos van die wêreld: Marokko
Die mees bekendste Marokkaanse gereg wat die meeste mense ken is couscous. Die lekkerny wat gereeld op plaaslike spyskaarte en huishoudings oral in die wêreld te sien is. Beesvleis is baie gewild in Marokko en word gewoonlik in 'n tagine met 'n wye verskeidenheid van groentes geëet. Hoender word ook baie algemeen in tagines gebruik. 'n Tagine is bekende Marokkaanse kleibak wat gebruik word om sterk, geurige bredie-soort disse in voor te berei.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie