Koopbesluit: In dié saak dra die vrou die broek

Wanneer dit by motorkoop kom, soek vroue kwaliteit, waarde vir geld en betroubaarheid.
Ané Theron - 'n Man en vrou stap by 'n handelaar in (nee, daar is geen pittige trefreël nie, maar byt vas).Die vrou neem die besluit as dit by motorkoop kom, meneer die verkoopsm
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer