Kontrakteur dagvaar staat vir N$75 m.

Amupolo Building Construction het verlede maand 'n saak by die Windhoek-hooggeregshof aanhangig gemaak waarin die regering beskuldig word dat hulle kontrakbreuk gepleeg het.
Ileni Nandjato
Ileni Nandjato op OndangwaDie ministerie van werke en vervoer word hof toe gesleep omdat hulle weier om 'n ­kontrakteur N$75,3 miljoen te betaal vir die bou van die Omusati-polisi
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer