• Tuisblad
  • Sake
  • Konstruksiekrisis: Werkers by Wispeco afgelê
Konstruksiekrisis: Werkers by Wispeco afgelu00ea
Konstruksiekrisis: Werkers by Wispeco afgelu00ea

Konstruksiekrisis: Werkers by Wispeco afgelê

Augetto Graig
Augetto Graig – Die ineenstorting van die plaaslike boubedryf het Wispeco Namibia genoop om 110 werkers in Windhoek, Ondangwa en Rundu af te lê.
Daar steek egter geen waarheid in gerugte dat dié onderneming Vrydag sy deure sal moet sluit nie, het mnr. Jeremy George, kommersiële- en bedryfshoof van die Frans Indongo-groep, aan Republikein gesê. Dié groep besit Wispeco Namibia.

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer