Konsepwet op kopiereg onder vergrootglas

Die Owerheid vir Besigheids- en Intellektuele Eiendom het Donderdag ’n oop konferensie vir belanghebbendes oor die konsepwetgewing op kopiereg en verwante regte aangebied.
Yandi Du Plessis
In ooreenstemming met sy mandaat om intellektuele eiendom te beskerm, bevorder en registreer deur ‘n betroubare intellektuele eiendomsomgewing te skep, het die Owerheid vir Besig
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer