Koninkryk in chaos
Die Ondonga-koninkryk is gister in warboel gedompel ná die kroning van twee konings enkele ure nadat die ontslape Immanuel Kauluma Elifas ter ruste gelê is.
Ileni Ndjato – In die voortgesette stryd vir ‘n opvolger het twee faksies gister hul verkose leier gekroon.Die Ondonga-kroon het op 26 Maart vakant geraak ná die dood van Elif
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie