Koningin Sesilia seëvier in hof
'n Hofaansoek deur tradisionele raadslede van die Ondonga-gemeenskap teen koning Immanuel Kauluma Elifas se eggenote, is in die Windhoek-hoërhof van die hand gewys.
Jacqueline Louw - Die dringende aansoek van die afgedankte raadslede van die Ondonga tradisionele owerheid teen koningin Sesilia Ndapandula Elifas vir volle toegang tot hul koning,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie