Koningin Elizabeth II se 93te verjaardag gevier
Koningin Elizabeth II se 93te verjaardag gevier

Koningin Elizabeth II se 93te verjaardag gevier

Francoise Steynberg
Koningin Elizabeth II van Brittanje se 93ste verjaardag is vandag by die Britse hoëkommissariaat in Windhoek herdenk.

Britse hoë kommissaris, me. Kate Airey het hoëlui en uitgenooide gaste op Britse tradisionele lekkernye soos vis en tjips en vermaak van die Britse koninklike vlootorkes bederf.

Foto Francoise Steynberg

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer