Koning Toet blink weer
Die goue begrafnismasker van koning Toetankamen, een van antieke Egipte se mees bekende artefakte, is verlede week weer in die museum uitgestal nadat dit vir agt weke deur 'n gesamentlike Egipties-Duitse span gerestoureer is. Foto Nampa/Reuters


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie