Kongolese wag nog op uitslae
'n Kongolese man, geklee 'n T-hemp met 'n foto president Donald Trump van Amerika, loop deur 'n mark in die hoofstad Kinshasa. Terwyl uitslae van die onlangse verkiesing uitgestel is, het Trump gesê militêre personeel is ontplooi om Amerikaanse bates teen "moontlike gewelddadige betogings" te beskerm. Foto Nampa/AP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie