Kongokoors in Omaheke-streek aangemeld
’n Bevestigde geval van Kongokoors is in die Omahekestreek aangemeld. Dit is pas deur die ministerie van gesondheid en maatskaplike welsyn bevestig wat geen verdere besonderhede wou verskaf nie. ’n Nuuskonferensie vind môre by die ministerie plaas waar meer besonderhede bekendgemaak sal word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie