Konflikleeus gaan verskuif word
Ná 'n trop leeus verlede week 86 bokke en skape afgemaai het, sê die ministerie dit is alle belanghebbendes se plig om mens-dier-konflik te vermy.
Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme gaan die 10 tot 15 leeus wat verlede week 86 bokke en skape naby Grootberg afgemaai het, vang en verskuif.Volgens
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie