Konferensie oor konflik tussen mens en dier
Wêreldwildlewedag word op 3 Maart gevier en sal voorafgegaan word deur 'n geleentheid wat uitdagings oor wildlewe takel.
Francoise SteynbergSes mense het al in die eerste twee maande van die jaar weens mens-dier-konflik gesterf.Dit sluit in twee volwassenes en twee babas weens seekoeie en twee mense
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie