Konferensie bekyk vooruitsigte vir landbou

Die nou reeds gevestigde vooruitskouingskonferensie vir die landbou vind oor twee weke in Windhoek plaas.
Ronelle Rademeyer
Die Namibië Landbou-unie (NLU) se vooruitskouingskonferensie vir die landbou wat sedert 2012 elke tweede jaar aanbied word, vind op 10 Oktober plaas.Dit word by die Safari Hotel s
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer