Kommer oor groot getal Chinese in Namibië

Die amptelike woordvoerder van die ministerie van binnelandse sake en immigrasie sê daar heers kommer oor of buitelanders, veral Chinese, met werkspermitte kundigheid aan Namibiërs oordra.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Daar is moontlik tot soveel as 100 000 Chinese burgers wat in Namibië woon. So sê die amptelike woordvoerder van die ministerie van binnelandse sake en immigra
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer