Kombuiswenke: Van deeg tot eiers

Elvira Hattingh
Hoe kry jy pannekoeke min of meer ewe groot en hoe vee jy ’n gebreekte eier makliker van die vloer af? Hier volg enkele slim kombuiswenke wat jou huiswerk baie makliker kan maak.
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer