Kom tyd, kom (nie genoeg) raad
Kom tyd, kom (nie genoeg) raad

Kom tyd, kom (nie genoeg) raad

Augetto Graig
Augetto Graig



Die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie kon Donderdag uiteindelik meer lig werp op Sondag 1 April se onwettige, onreëlmatige, outomatiese tydsverandering, wat steeds ongerief vir menige Namibiër veroorsaak.

Slimfone, rekenaarstelsels wat aan die internet gekoppel is en selfs die satelliet-TV-maatskappy Multichoice Namibia het die pot misgesit wat die tyd betref.

Die praktyk om in vorige jare na wintertyd oor te skakel, is verlede jaar deur die goedkeuring van 'n nuwe tydsonewet gestaak, maar elektroniese tydsveranderinge het nietemin voortgegaan.

Die land se grootste selfoondiensverskaffer, MTC, het eerste op die voorval gereageer deur verantwoordelikheid vir die penarie te ontken.

Die verskaffer het slimfoonvervaardigers geblameer en aangedui die regering is verantwoordelik daarvoor om buitelandse maatskappye oor tydsveranderinge in te lig.

Gister het mnr. Mbeuta Ua-Ndjarakan, permanente sekretaris van die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie, amptelik gesê die meeste elektroniese toestelle sou outomaties by die relevante tydsones aanpas.

“Indien die sagteware nie opgedateer word met die onlangse verandering om die Namibiese tydsone as GMT + 2 te behou nie, sou dit outomaties die Windhoek GMT + 1, of dan wintertyd kies,” het hy gesê.



vervaardigers moet aanpas

“Die meeste toestelle sou outomaties verander het op grond van die netwerktyd (die tyd wat ingestel is op MTC, Paratus of Telecom se netwerke).

“In gevalle waar die toestel deur die gebruiker op internettyd ingestel is, sou die toestel die tyd gevolg het wat Google gebruik. Waar 'n gebruiker hul toestel se verstellings self gestel het, sou geen tydsverandering op die betrokke toestel plaasvind nie,” het hy gesê.

Om die probleem op te los, moet die gebruiker self die tyd op hul toestelle verstel.

'n Meer langtermynoplossing behels dat vervaardigers van slimfone van veranderinge ingelig word sodat hulle daarby kan aanpas.

Intussen moedig die ministerie lisensiehouers van plaaslike selfoondiensverskaffers aan om die netwerktyd op hul interne stelsels reg te stel.

“Die ministerie is, saam met ander rolspelers, besig om die nodige prosedures te volg om Namibië se tyd op te dateer. Ons versoek die publiek om geduldig te wees en kalm te bly, aangesien hierdie oefening met verloop van tyd afgehandel sal word,” het Ua-Ndjarakan gesê.

Oor vergoeding vir burgers en ondernemings se ongerief of verlies weens die onbeplande tydsverandering, het hy gesê: “Ons het in hierdie stadium nie al die feite om hierdie berekening te doen nie, en om nou enige vergoeding daarvoor aan te bied, sal voortydig wees.

“Ongelukkige gebruikers word aangeraai om die aangeleentheid by die betrokke diensverskaffer aan te meld, en indien dit nie binne 14 dae bevredigend afgehandel word nie, kan hulle 'n klag by die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie van Namibië (Cran) indien.”

Hoewel die oorsaak van die tyd-fiasko nog nie volledig bepaal is nie, en die fout steeds nie reggestel is nie, is Ua-Ndjarakana oortuig daarvan dit sal nie in die toekoms herhaal word nie.

“Ons het geen verwagting dat die situasie herhaal sal word ná lesse hieruit geleer is nie, en ook aangesien geen verdere tydsverandering vir Namibië verwag word nie,” sê hy.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.96 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 348.93/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.56/lb UP +0.97% | Zinc US$ 2 904.10/T UP 1.74% | Brent Crude Oil US$ 89.02/BBP UP +0.14% | Platinum US$ 912.78/OZ DOWN -0.0034 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.96 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 348.93/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.56/lb UP +0.97% | Zinc US$ 2 904.10/T UP 1.74% | Brent Crude Oil US$ 89.02/BBP UP +0.14% | Platinum US$ 912.78/OZ DOWN -0.0034