Kollig kalender

Elvira Hattingh
?
» Privaatskool Windhoek Gimnasium voer nog vanaand en môreaand die produksie Kaleidoscop­e with colours bright by die NTN op. Die konserte begin om 18:30 en kaartjies kos N$120. Kinders betaal N$60.
?
» Die kunsuitstalling Keman Guluko Towards Freedom is tot 30 September by die Omba-galery aan die gang. Kunstenaars Christian Goltz, Liezl Hoving, Marita van Rooyen en Tuli Mekondjo neem aan die uitstalling deel.
?
» ’n Kunsuitstalling getiteld African Paradox Experienced in Namibia deur Joe Madisia duur tot 2 Oktober by die FNCC-kunsgalery.
?
» Die Tulipamwe Internasionale Kunstenaaruitstalling by die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) duur tot 3 Oktober.
?
» Die uitstalling Urban Style/Kasi Style deur Petrus Amuthenu duur tot 9 Oktober by die restaurant La Bonne Table.



?» Die Goethe-sentrum bied om 18:30 op 2 Oktober sy maandelikse Night Under The Stars ­musiekkonsert in die binnehof van die sentrum aan. Toegang is N$20.
?
» Op Vrydag 2 Oktober om 19:00 word die derde Africa Culinary­ Cup 2015, waartydens jong sjefs van Namibië, Mauritius, Suid-Afrika, Egipte, Saoedi-Arabië­ en Lesotho sal meeding, by die NamPower-konferensiesentrum gehou. Terselfdertyd vier die Namibiese Sjefsvereniging sy 21ste bestaansjaar. Belangstellendes betaal N$550 per sitplek of N$5 000 vir ’n tafel van tien mense. Die kaartjieprys sluit wyn in. Vir meer inligting of besprekings, stuur ’n e-pos na [email protected] of skakel 061 253 542.
?
» Die NG gemeente Suiderhof word 50 jaar oud en gaan dit Vrydagaand 23 Oktober saam met die sanger Arno Jordaan vier. Verversings is by die snoepie beskikbaar en besoekers kan kerrie en rys of jafels koop. Tee en koffie is gratis. Kaartjies is binnekort be­skikbaar: Kinders onder die ouderdom van drie jaar kry gratis toegang, kinders tussen die ouderdom van drie en tien jaar betaal N$60 per kaartjie en volwassenes betaal N$100.



?
» Môre word 'n gala-aand deur Projekt Lilie ter ondersteuning van onderwysers gehou. Dit vind by die Safari Hotel plaas, 18:00 vir 18:30. Vir navrae, skakel me. Monika Hoffmann by 061 235 959.
?
» AfricAvenir vertoon Saterdag 26 September om 19:00 die rolprent Ayanda by die Goethe-sentrum. Toegang kos N$40.
?
» Op Saterdag 3 Oktober om 12:00 word die volgende Writers Room-sessie by die Teater­skool (63 Robert Mugabe-rylaan) gehou. Toegang is gratis vir alle deelnemers.
?
» Hondeskouklasse word op 27 September en 4 Oktober om 16:30 op die perseel van die Duitse Herdershondvereniging (op die hoek van Sean McBride- en Frank Fredericksstraat in Olympia) gehou. Dit is ter voorbereiding vir die laaste ope hondeskou wat op 10 Oktober plaasvind. Enige opreggeteelde hond is welkom. Navrae: Ada Schmidt-Dumont by 061 251 781.
?
» Die Suider-­Afrikaanse Kerk­orrelistevereniging (Sakov) bied op Vrydag 16 Oktober om 19:00 weer sy jaarlikse prestige konsert by die NG-kerk Eros aan. Vanjaar sal Zorada Temmingh van Stellenbosch asook die Namibiese jeugkoor onder leiding van Fanie Dorfling besoekers vermaak. Die gewilde plaaslike, klassieke kuns­tenaars Hans-Peter Drobisch (dwarsfluit), Jürgen Kriess (viool), Ebbie Becker (orrel) en Hermien Coetzee (sopraan) tree ook op. Kaartjies kos N$80 vir volwassenes) en N$50 vir kinders en pensioenarisse.
?
» Radiopersoonlikheid en geleentheidsorganiseerder Jackey !Gaoseb nooi vroue – moeders, dogters en susters – om op Saterdag 24 Oktober ’n leefstyl- en ­inspirerende praatjie deur onder andere ’n minister en ander sprekers by die Palmboompark by te woon. Vroue moet wit aantrek en hulself gereedmaak om nuwe hoop en bemoediging te vind. Vermaak sal tesame met motiveringspraatjies aangebied word en die volgende onderwerpe sal bespreek word: Vroue word deur pyn stilgemaak, vroue en hul geesteslewe en vroue en skoonheid. Kaartjies kos N$120 en sluit in registrasie (wat van 16 tot 31 Augustus plaasvind), middagete en ’n kans om groot pryse te wen. Vir meer inligting, skakel 081 252 0421, 081 295 2339 of 081 346 6596.
?
» Die FNCC en ChiNamibia nooi kinders tussen die ouderdom van 8 en 16 jaar om ’n kuns-, kos- en handwerkkraampie by hul Kindermark 2015 aan te bied. Die kindermark vorm deel van hul kinderfees wat op 31 Oktober sal plaasvind. Inskryfvorms is by die FNCC-ontvangs beskikbaar en die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September. Registrasie kos N$100 en vorms moet by FNCC ingegee word. Vir meer inligting, skakel 061 387 330.
?
» Op elke tweede Saterdag van die maand om 17:00 tot in Maart 2016 word ’n klassieke musiekkonsert by die Heinitzburg Hotel getiteld “Classics@the Castle” deur ver­skeie klassieke musici aangebied. Die konserte is samestellings van die klassieke musiek van die 18de, 19de en 20ste eeu. Toegang tot die konserte is gratis.



?
» Die Warehouse Teater bied elke Maandag om 20:00 ’n jazz-­musiekaand getiteld Jazz Monday aan, met die Boiler Room se Jazz-musiekgroep wat besoekers vermaak. Toegang is gratis en die kroeg het “Happy Hour” tussen 16:00 en 20:00.
?
» Lyndans vir enkellopers en baldanslesse vir paartjies word Maandae vanaf 19:00 tot 20:00 (lyndans) en 20:00 tot 21:30 (baldanse) by die Goethe-sentrum aangebied. Vir meer inligting of besprekings, kontak Martina by 085 141 2555 of [email protected].



?» September se MTC Masters of Success geleentheid is van Woensdag 30 September na Dinsdag 29 September verskuif. Die Nigeriese televisiester Patience Ozokwo, ook bekend as Mama G, sal om 18:30 oor haar sukses praat.
?
» Zumba-dansklasse word elke Dinsdag en Donderdag by die Ware­house Teater aangebied. Kontak Taimi by [email protected] vir meer inligting.



?» Die bekende Suid-Afrikaanse sanger Arno Jordaan toer Oktober in Namibië. Hy begin op 21 Oktober met ’n optrede op Keetmanshoop (skakel Pina by 063 224 638), gevolg deur ’n konsert op 22 Oktober op Gobabis (Renda, 081 304 1299), met ’n derde konsert in Windhoek op 23 Oktober (Marcha, 081 288 2886). Daarna tree hy op 26 Oktober op Stampriet op (Melani, 081 330 9001), dan 29 Oktober op Tsumeb (Betsie, 081 042 9813), met ’n laaste optrede op 30 Oktober op Walvisbaai (Nico, 081 143 0255).
?
» Elke Woensdag vanaf 18:00 word ’n akoestiese aand by Zenso Restaurant & Lounge Bar gehou waar musikante die geleentheid het om met drie akoestiese instrumente en ’n sanger hul talente te kom wys. Klanktoerusting word voorsien en toegang is gratis. Kunstenaars wat wil optree, moet op Maandae bespreek en oudisies aflê. Skakel 081 689 4575 of 081 314 5953.



?» Elke Donderdag bied die Warehouse Teater ’n skemerkelkie-aand vanaf 16:00 tot 02:00 aan en toegang is gratis. Alle skemerkelkies word vir N$35 verkoop, met uitsondering van die Boiler Room-skemerkelkie wat N$25 kos.
?
» Die Windhoeker Männerchor oefen elke Donderdag om 18:15 by die SKW in Olympia. Indien u oor koorondervinding beskik of dalk ’n musiekinstrument bespeel, loer sonder enige verpligting in en kry ’n voorsmakie. (Roelof, 081 241 3917, [email protected] of Wolf, 081 122 2942, [email protected]).
?
» Die Jazz-Etcetera geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag vanaf 19:00 tot 21:30 plaas en toegang is gratis.

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.07 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 426.64/OZ UP +0.01% | Copper US$ 5.07/lb DOWN -0.0009 | Zinc US$ 3 131.50/T UP 0.07% | Brent Crude Oil US$ 82.89/BBP DOWN -0.0126 | Platinum US$ 1 052.78/OZ UP +0.28% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.07 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 426.64/OZ UP +0.01% | Copper US$ 5.07/lb DOWN -0.0009 | Zinc US$ 3 131.50/T UP 0.07% | Brent Crude Oil US$ 82.89/BBP DOWN -0.0126 | Platinum US$ 1 052.78/OZ UP +0.28%