Kokaïensaak: 'Staat het geen bewyse'

Volgens die staatsaanklaer wys alle vingers na die beskuldigdes en sal hulle weldra skuldig bevind word.
Otis Finck
Otis Finck op Walvisbaai - Landdros Ilge Rheent sal Vrydagmiddag beslis of mnre. Grant Noble (36) en Dinath Azhar (62), die twee beskuldigdes in die grootste kokaïenklopjag ooit i
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer